Hooked-on-Book-Website-Banners-2
HOB-1
LL-1
HS-1

Afrikaans School Shows 2025

WIGGEL EN WAGGEL PRE PRIMARY SCHOOL SHOW 

Lus Vir Lees | 1ste Taal vir Afrikaanse Skole

  • Lus Vir Lees met Wiggel en Waggel | Ages 2 – 6 

4 books and a poetry book – 45 min show

Ons twee onweerstaanbare boekwurms, Wiggel en Waggel, reis al die pad vanaf Story Galory Dorp om jong gehore op ’n magiese reis deur verskeie prenteboeke te neem. Hulle moedig ’n liefde vir lees en die gebruik van verbeelding van ’n jong ouderdom af.

Dit is ’n baie interaktiewe, prettige en kleurvolle vertoning waarin 4 of 5 verskillende boeke tot lewe gebring word. Oor die hele land kan kinders gehoor word, hoe hulle Wiggel en Waggel se beroemde liedjie sing: “Ons hou van boeke, geen TV!”

COST:

R3700

PRIMARY SCHOOL SHOWS

Lus Vir Lees | 2nd Language for English schools

After numerous requests, we are proud to present our second Language Afrikaans production for English schools. The aim of this show is to expose children to the Afrikaans language by bringing books and vocabulary to life in a fun visual way.

  • Lus Vir Lees | Junior Primary show: Gr 1 – 3
  • Lus Vir Lees | Senior Primary show: Gr 4 – 7
  • Lus Vir Lees | Bumper show:  Gr 1- 7 for smaller schools

4 books and a poetry book – 45 min show

Lus Vir Lees | 1ste Taal vir Afrikaanse Skole

Lus vir Lees is ‘n dinamiese kinderteatergeselskap wat na skole regoor Suid-Afrika toer. Ons spesialiseer in die skep van ‘n liefde vir lees. Met ons passie volle akteurs, blaas ons lewe in die gekose boeke wat kinders inspireer om die storie klaar te gaan lees. Ons leesprogram kry leerders Lus vir Lees

  • Lus Vir Lees | Junior Primêr vertoning: Gr 1 – 3
  • Lus Vir Lees | Senior Primêr vertoning: Gr 4 – 7
  • Lus Vir Lees | Bumper vertoning:  Gr 1- 7 gemik op kleiner skole

5 boeke en ‘n poësieboek – 50 min vertoning

Boeke word vir die toepaslike leesvlakke per vertoning gekies. Die Lus Vir Lees Bumper-vertoning is ‘n mengsel van 5 Junior en Senior Primêre boeke asook ‘n poësieboek. Dit is gemik op kleiner skole vanaf Gr 1 – Gr 7.

Die Lus vir Lees-vertonings is opwindend en asemrowend met humor, sang en dans, kleurvolle karakters, drama en avontuur. Slim gehoordeelname laat kinders saam met ons in die boeke spring om hul verbeeldings aan te steek.

COST:

R29 per learner.
200 learners or less | minimum of R5800
More than 70kms from JHB/CT central – R34 per learner (min of R6800) 

EXCLUSIVE BOOKS IS THE PREFERRED BOOK SUPPLIER FOR ALL TITLES DRAMATISED IN OUR SHOWS. CLICK HERE TO GET 10% OFF ALL BOOKS!