BREIN LABIRINT

Book Name:
BREIN LABIRINT

Author:
Francois Bloemhof

Publishers:
LAPA Publishers

Description:

BANGMANSKLOOF IS ’N BANGMAAKPLEK … Louw Erasmus word een oggend deurmekaar wakker. Alles in sy lewe voel vreemd, insluitend sy ouers. Hoewel alles normaal lyk in hul weelderige huis in Bangmanskloof, voel hy dat iets verkeerd is. Raaisels, geheime, en gevare. Wat is werklik aan die gang?