CPT 2026 | Senior Primary show 9-12 yrs
DIE EMMERSKOPLYS
Book Name:
DIE EMMERSKOPLYS
Author:
Heléne de Clercq
Publishers:
Human & Rousseau
Description:
Dit lyk na ’n vervelige skoolvakansie wat op Stef en Katrien wag, maar dinge verander binne ’n oogwink. Hulle vertrek in Pa se lugballon om nommer 2 van Ouma se emmerskoplys af te merk. Hoog in die lug tref hulle rukwinde! EEEEEEEK!





