DIE MANIESE MUSKIETMOLES

Book Name:
DIE MANIESE MUSKIETMOLES

Author:
De Wet Hugo

Publishers:
Human & Rousseau

Description:
WJ, Mindie en Raj wil graag iets asemrowends aantrek vir die skool se kostuumdag aan die einde van Boekeweek. Maar wanneer hulle in ‘n vreemde oudhedewinkel op die perfekte bykomstighede vir hulle kostuums afkom, loop dinge lelik skeef. Nou is hulle Die Drie Muskiete!