CPT 2026 | Senior Primary show 9-12 yrs
NET ALIENS EET SPINASIE EN ANDER STORIES
Book Name:
NET ALIENS EET SPINASIE EN ANDER STORIES
Author:
Jaco Jacobs
Publishers:
Pan Macmillan
Description:
‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka. Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories sal lesers laat gril en ril van plesier.





