CPT 2026 | Senior Primary show 9-12 yrs
OPERASIE: SPINASIE SITUASIE
Book Name:
OPERASIE: SPINASIE SITUASIE
Author:
Nerine Ahlers
Publishers:
LAPA Publishers
Description:
“Vandag bly jy by die tafel sit totdat elke krieseltjie spinasie op is!” Tomas weet hy kan dit nie eet nie, sy lyf wil nie spinasie hê nie. Maar sy ma staan vas. En uiteindelik gee Tomas oor en eet al die spinasie op sy bord. Toe hy die laaste sluk vat, besef hy egter dadelik dit was ’n fout. ’n Groot fout. Want ’n rilling rol deur sy hele lyf.





