PIEKSEL

Book Name:
PIEKSEL

Author:
Fanie Viljoen

Publishers:
LAPA Publishers

Description:
Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het ‘n humeur soos ‘n dreigende donderstorm. Op ‘n dag besluit hy om vir hom ‘n maat te bou.