SUPERHELDE VAN DIE SAVANNA

Book Name:
SUPERHELDE VAN DIE SAVANNA

Author:
Marleen Lammers

Publishers:
Human & Rousseau

Description:
Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie … maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede!