GP LVL Senior 2026
Harlekyn
Book Name:
Harlekyn
Author:
Jaco Jacobs
Description:
Ever since Werner had a terrifying experience at a circus, he has had one rule: Stay away from clowns! But when his sister brings home an old harlequin doll, Werner’s worst nightmare comes true. She says it is just a toy … But then strange things start happening in the house.
Beskrywing:
Vandat Werner ’n verskriklike ervaring by ’n sirkus gehad het, het hy net één reël: Bly weg van narre! Maar toe sy suster ‘n ou harlekyn-pop huis toe bring – ’word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy sê dis net ’n speelgoedpop … Maar dan begin vreemde dinge in die huis gebeur.





