GP LVL Senior 2026
Jani Jonker Glooi in die Donker
Book Name:
Jani Jonker Glooi in die Donker
Author:
Fanie Viljoen
Description:
One night Jani Jonker is catching fireflies, she spots one that glows brighter. But then the firefly bites her! Something unbelievable happens … Jani starts to GLOW in the dark! But how long can she keep it a secret? And what will happen when her classmates find out?
Beskrywing:
Een aand, terwyl Jani Jonker vuurvliegies vang, sien sy ’n een wat helderder skyn as al die ander. Maar toe byt die vuurvliegie haar! Daardie aand gebeur iets ongeloofliks … Jani begin in die donker GLOEI! Maar hoe lank kan sy dit geheim hou? En wat gaan gebeur wanneer haar klasmaats uitvind.





