Die Gewildste Alien In Die Ruimte

Book Name:
Die Gewildste Alien In Die Ruimte

Author:
Cecilia Steyn

Description:
When Wynand discovers a stranded spaceship on a tropical island, he meets Fudge – a milk tart-loving alien. Can Wynand, his superhero mom, and even his arch-enemy Natalie work together to save their new alien friend?

Beskrywing:
Wanneer Wynand ‘n gestrande ruimteskip op ‘n tropiese eiland ontdek, ontmoet hy vir Fudge – ‘n melktert-liefhebbende alien. Kan Wynand, sy superheldin-ma en selfs sy aartsvyand Natalie, saamwerk om hulle nuwe alien-vriend te red?