Jorsie die worsie 1: Die raaisel van die lammervanger

Book Name:
Jorsie die worsie 1: Die raaisel van die lammervanger

Author:
Heléne Booysens

Description:
Jorsie is a little dachshund with BIG dreams of becoming a real police dog. When a lamb suddenly goes missing, Jorsie gets the chance to solve the mystery and save the day!

Beskrywing:
Ontmoet vir Jorsie – ’n klein worshond met GROOT drome om ’n regte polisiehond te wees. Wanneer ’n lammertjie skielik wegraak, kry Jorsie die kans om die raaisel op te los en die dag te red!