Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

Book Name:
Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

Author:
Fanie Viljoen

Description:
Meet Ouma Mollie – the biggest troublemaker in Seeperdjiebaai. Ouma Mollie is going back to school! Will she behave herself? Or will she drive the poor teachers completely bonkers?

Beskrywing:
Ontmoet ouma Mollie – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak?